Tussen Aberdeen en Willowmore
Kom vat 'n blaaskans.
Geniet 'n warm roosterkoek met iets interessants op.
By Oppi-Vlak
-
Bly 'n rukkie
Kies 'n tafel binne, of sit buite in die oop lug.
-
Snuffel rond
Tussen die rakke is daar hope om deur te kyk.
-
Betaal soos jy wil
Ons vat kaart, Masterpass, SnapScan en kontant.
Oppi vlak
Ons eie Namakwaland
Die Karoo heet jou hier welkom, en ná goeie reën blom alles wat kan blom.
Wanneer is ons oop?
Ons ure
| Maandag – Donderdag | 07:50 – 16:00 |
|---|---|
| Vrydag | 07:44 – 16:00 |
| Saterdag | 08:00 – 14:00 |
| Sondag | 08:00 – 13:30 |
Kontak
Op pad na ons?
Het jy 'n vraag? Ons help jou graag.
Bel 083 421 4409- Bel 083 421 4409
- Facebook Volg ons op Facebook